Jacques Du Plessis Ft. Kristen Raath - Rou (Offisiële Lirieke Video)
Geniet die Offisiële Lirieke Video van Jacques Du Plessis Ft.Kristen Raath se liedjie 'Rou" Geniet die enkelsnit op die platform van jou keuse - https://vyd.co/Vier Lirieke: Daar was onkruid in my taaltuin toe ek haar ontmoed daar was seer in haar liefde maar dit was steeds soet en hoe meer ek gedrink het hoe meer wou ek hê al die slukkies van haar liefde soos sy langs my lê Is sy die dagbreek wat die donker na sy huis toe stuur, is sy die baken van liefde of is sy die vuur My woorde wonder oor die waarheid en ek staan rou, maar dit is wat geheime doen dit kweek berou, haar liefde was naiëf maar dit is relatief want sy is eksklusief.. Is hy ‘n rondomtalie want hy draai my mal tussen die waansin van sy woorde wat oor sy lippe val Wie is sy waarkeid en waar is sy son of draai hy uit roetine nes ‘n sonneblom Is hy die dagbreek wat die donker na sy huistoe stuur, is hy die baken van liefde of is hy die vuur My woorde wonder oor die waarheid en ek staan rou maar dit is wat geheime doen dit kweek berou sy liefde was naiëf maar dit is relatief want hy is eksklusief verlang hy dalk na gister of hoe die dinge was, daar is eenvoud in haar liefde en myne in ‘n tas.. My woorde wonder oor die waarheid en ek staan rou maar dit is wat geheime doen dit kweek berou ons liefde was naiëf maar dit is relatief want ons is eksklusief Jou liefde is naiëf maar dit is relatief want jy is ekslusief Liedjieskrywer/Publiseerder: Jacques Du Plessis/Vonk Uitgewers CC Video redigeerder: Hlogi Mosotho Vervaardiger: Vonk Musiek Musiek opname: De Graaf Produksies http://www.realmusic.co.za/ / vonkmusiek / vonkmusiek Subscribe here: / @realmusicvonkmusiek

Jacques Du Plessis - My Fok

CarBars - Kristen Raath (Amorey Welman op 7de Laan)

Unbelievable Smart Worker & Hilarious Fails | Construction Compilation #7 #adamrose #smartworkers

'n Vrou se aandag

The Match That Made Brazilians Hate Germany

Rowan Atkinson's Brilliant Humor Leaves Celebrities in Tears!

Deon Groot - Hand Op Die Bybel (Offisiële Musiekvideo)

Franja du Plessis - Deur die reën (Official Music Video)

Gerhard Steyn, Loufi & Jacques du Plessis - Vat Die Cruiser (Offisiële Musiekvideo)

Jacques Du Plessis - Tequilaboer (Official Music Video)

Michael Bennett Tells His Story, Then Sings “Stand By My Grave” | AGT Style

Unbelievable Smart Worker & Hilarious Fails | Construction Compilation #8 #adamrose #smartworkers

Rooiworsies, vlamme en katte – Oppiestoep 5 | kykNET

THEUNS JORDAAN, JUANITA DU PLESSIS - Vier Seisoene Kind

Why Aliens Would NEVER Invade Africa

Chris Steyn - Ek Kom Jou Haal (Amptelike Musiekvideo)

AKKORDEON?! 🤨🪗 Jury erwartet NICHTS & wird KOMPLETT UMGEHAUEN! 🤯🤩 I Staffel 6 I Das Supertalent

