Jacques Du Plessis - Tequilaboer (Official Music Video)
Official Music Video for "Tequilaboer" by Jacques Du Plessis. Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/Tequilaboer Follow Jacques Du Plessis op Social Media: Facebook - / jacquesduplessisofficial Instagram - / jacquesduplessis35 TikTok: https://vm.tiktok.com/ZSJtjs5WY/ Select Musiek Website: https://selectmusiek.co.za/jacques-du... Director- Will Venter, Kalon Films Bostu Boerboels Tequilaboer - Lirieke Uno dos tres cuatro, Tequila! Cinco cinco seis Ek’s ‘n Tequilaboer Dis drie oor drie en jy sê bye Die stilte in die kamer maak ‘n groot lawaai Die reuk van sigarette hang in die lug En ‘n leë bottel Tequila lê op sy rug Ek wonder hoe het ons tuis gekom Ek het ‘n boodskap wat vra, is julle veilig tjom Hierdie bed van my draai soos ‘n ou windpomp En die hoofpyn laat my wens ek kan tyd laat stop 1 Tequila, 2 Tequilas, 3 Tequilas, drop 4 Tequilas, 5 Tequilas, smokkel met my kop 6 Tequilas het ek die moed gekry Nommer 7 en 8 toe is dit ek en jy 9 en 10 op die dansvloer 11 en 12 Tequilas Ek’s ‘n Tequilaboer Hier waar ek lê dra ek jou aan my lyf In die onbekende het ons boeke geskryf Ek hoor iets en sien dan jou silhouette En ek voel jou sagte lyne weer in my bed 1 Tequila, 2 Tequilas, 3 Tequilas, drop 4 Tequilas, 5 Tequilas, smokkel met my kop 6 Tequilas het ek die moed gekry Nommer 7 en 8 toe is dit ek en jy 9 en 10 op die dansvloer 11 en 12 Tequilas Ek’s ‘n Tequilaboer Uno dos tres cuatro, Tequila! Cinco cinco seis, Tequila! Hoe lyk dit met ‘n rondte, Tequila! Vergeet van al die stress, Tequila! Uno dos tres cuatro, Tequila! Cinco cinco seis, Tequila! Hoe lyk dit met ‘n rondte, Tequila! Vergeet van al die stress Ek’s ‘n Tequilaboer 1 Tequila, 2 Tequilas, 3 Tequilas, drop 4 Tequilas, 5 Tequilas, smokkel met my kop 6 Tequilas het ek die moed gekry Nommer 7 en 8 toe is dit ek en jy 9 en 10 op die dansvloer 11 en 12 Tequilas Ek’s ‘n Tequilaboer 1 Tequila, 2 Tequilas, 3 Tequilas, drop 4 Tequilas, 5 Tequilas, smokkel met my kop 6 Tequilas het ek die moed gekry Nommer 7 en 8 toe is dit ek en jy 9 en 10 op die dansvloer 11 en 12 Tequilas Ek’s ‘n Tequilaboer 11 en 12 Tequilas Ek’s ‘n Tequilaboer Music video by Jacques Du Plessis performing Tequilaboer. (C) 2021 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under exclusive licence from Jacques Du Plessis http://vevo.ly/xHdPdH #JacquesDuPlessis #Tequilaboer

Jacques Du Plessis - My Fok

Jan Rhaap - Jan Ek Kan Nie Dans Nie (Offisiële Musiekvideo)

Trump zaorał arabski dobrobyt? Arabowie "obudzili się z ręką w nocniku"? - Radosław Pyffel

Orkney Snork Nie 🎭 Full Episodes | Iconic SA Comedy Series Marathon

Unbelievable Workers | Working with Talented Engineers #46 #fail #adamrose #smartworkers

'n Bietjie Meer

The Match That Made Brazilians Hate Germany

Ricus Nel - Ploeg Jy?

JAN JAN JAN - Lippe teen die Klippe (Official Music Video)

Michael Bennett Tells His Story, Then Sings “Stand By My Grave” | AGT Style

Wentzel - Wil Jy Bly (Amptelike Musiekvideo)

Juanita Du Plessis feat. Snotkop - Ruk Die Dam (Official Music Video)

Gerhard Steyn, Loufi & Jacques du Plessis - Vat Die Cruiser (Offisiële Musiekvideo)

Unbelievable Workers Compilation | Working with Talented Engineers #45 #adamrose #smartworkers

Michael Bennett Tells His Story, Then Sings “Stand By My Grave” | AGT Style

JAN JAN JAN - Hy's 'n Lekker Ou (Official Music Video)

Theuns Jordaan - Beautiful In Beaufort Wes (LIVE)

