KSM Bybelskool | 15 Mei. | Johannes I Hoofstuk 1 B

Die getuienis van Johannes die Doper. Terwyl Johannes besig is om te doop, proklameer hy wie die Lam van God is - dié Een wie se skoene hy nie werd is om los te maak nie. NUWE VIDEO’S ELKE WEEK Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00 BESOEK OOK: Kinderdiens Playlist:    • KSM Lego and let God | Die toring van Babel   Soeklig Playlist:    • KSM Soeklig | 3 Oktober | The Da Vinci Cod...   TEKEN IN Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief. VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA: Facebook:   / kerksondermure   Instagram:   / kerksondermure