'n Opdrag en 'n waarskuwing - Ivor Swartz (1 Kor. 10:1-10)

Baie welkom by Oosterlig se aanlyn-erediens. Mag hierdie diens jou help om die beste weergawe van jouself te word. Kom word deel van die avontuur net soos jy is, word getransformeer en maak 'n verskil in jou wêreld. Ons eredienste vind elke Sondag om 08:00 (In-Persoon & Aanlyn) | om 10:00 (In-Persoon) en om 17:30 (In-Persoon met 'n Q&A) plaas. Kontak ons by 012 993 5437 | [email protected] Besoek ons Webtuiste - https://oosterlig.co.za/ Download die Oosterlig-App - https://get.theapp.co/aeeb (Ons eredienste en En Route Bybelskool is as audio's op die app beskikbaar) Volg ons op Instagram -   / oosterlig   Like ons Facebook-blad -   / oosterlig   Intro: 0:00 Hosting: 3:47 Worship: 10:18 Doop: 28:00 Boodskap: 42:30 Worship End: 1:17:12 Seën: 1:29:59