Bull Run: Só loop die dinge

Hoe verduidelik jy die WegRy Bull Run 2016 aan iemand wat nog nooit daar was nie? En hoe voel dit om een van die deelnemers te wees? Kyk na dié video van die ‘Waar’s Willem’-span... en hou suikerwater en sonbrille byderhand. Video onafhanklik vervaardig en redigeer deur Netjies / Martin de Kock.