DIE VERRAAIERS EENKANT IN DIE KERK EN DIE BITTEREINDERS AAN DIE ANDER KANT SO OOM BOER / AFRIKANER

KREDIET ANNIE BASSON. Waar die 2 monumente is op VERRAAIERSKOPPIE OF TREASON HILL beter bekend as Surrenderhill so 5 km buite Clarence op die Fouriesburg pad is die een gedeeldte van Meester verfilm en die ander so 8 km van daar af.