Genade Onverdiend
Ruan se lewe begin in n kinderhuis naby Simonstad waar hy ook sy liefde vir die see en vir bote begin ontwikkel, veral seilbote. Sy enigste lewensdroom is om net aan te hou seil…net waar die wind hom ookal wil neem. Ruan pak sy eerste skof aan op see…die plan is om te seil tot in Mosselbaai, daar te anker en dan enige ander probleme wat moontlik kan opduik met die boot te herstel en sommer ook die kos en water voorraad aan te vul vir die volgende skof na wie weet waar…moontlik Mosambiek iewers…. Die 2de dag in Mosselbaai, begin Ruan se lewe en drome drasties verander….hy ontmoet vir Mica, Mica Brits en Ruan se planne en drome vervaag onmiddelik…sy word die kern van sy bestaan…dan loop hy hom vas in n lokval....

▶︎
Geliefd,Verlore,Gevind. | Official Film.

▶︎
BLOUWYN Feature film with subs

▶︎
Hy was twee ure dood in die tronk — maar God het die laaste sê gehad!

▶︎
Die Erfgenaam

▶︎
Ouens wat spot (short-film) Kort-verhaal

▶︎
“Die nag toe my man ons drie kinders vermoor het”

▶︎
Hoe My Kind Verdrink Het

▶︎
Plead the Blood of Jesus Over Every Area of Your Life: 24/7 Live Prayers

▶︎
Afrikaners in Amerika: Die Waarheid oor Lewe Ná Emigrasie

▶︎
Iemand Soos Jy 1978 Afrikaanse Liefdesdrama met Hans Strydom Janet du Plessis en Anneline Kriel

▶︎
Their Love Is Stronger Than Old Age - A Heartfelt Story Of Life In A Remote Mountain Village

▶︎
Hartsbegeertes Movie

▶︎
Bed van Water Afrikaans Film

▶︎
The Griekwastad Farm Murders

▶︎
Forever | Full Romance Comedy Movie

▶︎
TE LAAT 4

▶︎
Brokkie Van My Hart - die Movie

▶︎
ДРАМА. ОН СБЕЖАЛ ИЗ ГУЛАГА… И ВСТРЕТИЛ ЕДИНСТВЕННОЕ, ЧТО ДАЛО ЕМУ ШАНС ВЫЖИТЬ. ФАРТОВЫЙ

▶︎
Liebe am Horizont (Romance on the Ranch) | Neuanfang, Herzklopfen und unerwartete Liebe

▶︎
