Willie Strauss maak ongelooflike 'Aartappel-gereg' | 17 Februarie 2026
Ons is in die GROOT-Kombuis saam met Willie Strauss en hy maak 'n ongelooflike ‘Aartappel-gereg' op Die GROOT Ontbyt 17 Februarie 2026. Bestandele: 6 medium aartappels, geskil en in blokkies gesny 6 stukkies ham, blokkies gesny 4 repies spek, repies gesny 1 knoffeltoontjie, fyn gekap 5 sampioene, skyfies gesny Halwe ui, gekap 250 ml gerasperde cheddar of gouda kaas Halwe green pepper in blokkies gekap Sout en peper na smaak Sout en swartpeper na smaak 5 ml paprika Kook die aartappelblokkies in gesoute water tot net sag. Dreineer. Braai die ui, sampioene en groen soetrissie in botter. Voeg die ham, spek en knoffel by. Braai tot spek gaar is. Skep die gaar aartappelblokkies in die pan en braai alles saam. Sprinkel die paprika by. Geur met sout en peper. Braai alles saam. Voeg die kaas by. Roer liggies in die pan dat die kaas smelt. #groot-kombuis #recipe #diegrootontbyt

Willie Strauss maak ongelooflike 'Spek Gebraaide Rys' | 28 Oktober 2025

Willie Strauss maak ongelooflike 'Koeskoes met spek en butternut gebak' | 18 Februarie 2026

Chris Chameleon oor sy terugkeer na die verhoog | 10 Jun 2026

GROOT Kombuis | Suzanne Crozier maak 'Kerrie-eiers' | 11 Feb 2025

Afrikaans is Lekker 2026

Willie Strauss maak ongelooflike 'Biltongskons' | 4 Maart 2026

Afrikaans Nuus | 16 Junie 2026

WEd Update 17 June - Ganasavea Manuia - Samoa Entertainment Tv

Johan en Nina Badenhors oor die jongste seisoen van 'Voetspore' | 25 Feb 26

Proper Lamb Chops on the Braai | Sicilian Potato Salad, The Perfect Side for Fire-Grilled Lamb Chops

GROOT Kombuis | Suzanne Crozier maak 'Mokka-blokkies' | 29 Oktober 2025

GROOT Kombuis | Willie Strauss maak 'Botterskorsie-en-spektertjies' | 2 April 2025

Herman Botha, Antoinette Kleyn & Christel Cornelissen met die Jong Nuusleser Wenner | 16 Jun 2026

ORANIA-studente: Eerste indrukke

Chief Samuel Mashaba EXPOSED “Do You Accept DD Is Former DP David Mabuza? We See Right Through You”

26 Januarie 2026: Ander Dam se Eende

GROOT-Kombuis | Aiden Pienaar maak 'Tiramisu' | 14 November 2025

GROOT Kombuis | Sjef Pinky Tshabalala maak 'n heerlike 'Koeskoes-slaai' | 13 Februarie 2026

South Africa Today on 16 June 2026

