Deon Meiring - Alledaags (Dagbreeksessie)
In Clarens 14 Julie 2015 Lirieke: daar is geskiedenis wat nooit weer sal herhaal nie daar is foute wat ek nie weer kan maak nie maar dit is môre wat by my kom spook het ek die moed om weer van voor af te droom? ek gaan slaap elke aand op die drumpel van gevaar elke dag 'n bietjie nader aan die wortel van die kwaad dis die stilte wat my pla wanneer ek ophou met my vrae kan jy sien ons is verslaaf aan 'n voorspelbare bestaan? ek is net 'n alledaagse man op soek na iets in hierdie groter plan vervloek met die drang om terug te verlang ek wil net iets wees voordat ek doodgaan ek wil net iets wees voordat ek doodgaan ja, daar's geskiedenis wat ek nie meer kan maak nie daar is asem wat ek nie meer kan haal nie maar dit is môre wat by my kom spook ek weet dit kom ek weet dit lê voor ek gaan slaap elke aand op die drumpel van gevaar elke dag 'n bietjie nader aan die wortel van die kwaad dis die stilte wat my pla wanneer ek ophou met my vrae kan jy sien ons is verslaaf aan 'n voorspelbare bestaan? ek is net 'n alledaagse man op soek na iets in hierdie groter plan vervloek met die drang om terug te verlang ek wil net iets wees voordat ek doodgaan ek wil net iets wees voordat ek doodgaan of is ek net 'n alledaagse kind op soek na iets soos 'n antwoord in die wind? ek het genoeg al het ek min ek het meer as wat ek dink ek haal nog asem ek kan nog oor begin ek haal nog asem ek kan nog oor begin ek gaan slaap elke aand op die drumpel van gevaar dis die stilte wat my dra wanneer ek ophou met my vrae

Deon Meiring - Beloftes (Sonondersessie)

Toernaal: OppiPanne 2025

Photographers Who Became Friends With Wildlife in the Sweetest Way! 😍🐾

Everyone Ignored Him… Until He Played | GUITAR PRO pretended TO BE HOMELESS

My Golden Retriever Heals a Terrified Rescue Kitten in Just 3 Meetings!

Mr.Bean Making Celebrities Cry With Laughter NONSTOP!

Gebede en Briewe

The FUNNIEST Singing Auditions EVER On Got Talent 🤣

MUSTII "I would love to save the world" sur PURE

Deon Meiring - Bliksoldaat

NO ONE Understood What Was Happening... Then They Started LAUGHING And It All Made Sense!

"The Only Living Boy in New York" by Simon & Garfunkel - PigPen Cover Series

As Jy My Oopskeur

Celebrities Surprising Fans But It Gets Increasingly More Heartwarming!

The Children's Song Josh Garrels

Robin Williams Made Hollywood Stars Lose Control and Go Off-Script

Verloor Myself

Incredible 13 YEAR OLD BOY by With An Amazing Voice Hallelujah Jeff Buckley Allie Sherlock Cover

