Deon Meiring - Bliksoldaat
Liedjie geskryf deur Deon Meiring, vervaardig deur Johan Viljoen Stream die liedjie hier: https://song.link/za/i/1482516705 Kamera: Etienne Swanepoel - Paper Plane Media Edit: Zinelda McDonald en Deon Meiring Danser: Malindi Burden Lirieke: sal 'n soldaat soos ek met my blikbajonet ooit deurdring tot jou delikate ballet in die meer wat weerkaats voor die deur waar jy dans herken ek myself in jou pirouette ek is standvastig ek is dapper ek is versigtig jy maak my swakker as wat ek ooit mag wees selfs in die donker waar ek wegsink aanhou wonder oor wat jy dink sal ek vastrapplek vind ek het pligsgetrou op aandag gestaan maar nog steeds het die wind my weg van jou af gedra sal 'n skoonheid soos jy in jou kasteel van papier vir my wag tot die noodlot my weer terug tot by jou stuur ek is standvastig ek is dapper versigtig jy maak my swakker as wat ek ooit mag wees selfs in die donker waar ek wegsink aanhou wonder oor wat jy dink sal ek vastrapplek vind toe ek uiteindelik die lig weer sien was niks nog so mooi soos jou beweging nie ek het van binne af gebrand sterker as die vlam waarin ek en jy saam sou smelt en vergaan ek is standvastig ek is dapper versigtig jy maak my swakker as wat ek ooit mag wees selfs in die donker waar ek wegsink aanhou wonder oor wat jy dink sal ek vastrapplek vind ek is standvastig ek is dapper versigtig jy maak my swakker as wat ek ooit mag wees selfs in die vlamme waar ons wegsmelt nader aan jou as aan myself sal ek jou weer vind #deonmeiring #afrikaans #bliksoldaat

Deon Meiring - Grensbewoner (Official)

Dans Dans Lisa - Eskimosies

Rowan Atkinson Breaking Celebrities Without Saying A Word

My Golden Retriever Heals a Terrified Rescue Kitten in Just 3 Meetings!

Photographers Who Became Friends With Wildlife in the Sweetest Way! 😍🐾

Deon Meiring en Jako Meyer | Die Wyndigters | 15 Februarie 2024

Funny Old South African TV adverts

Unbelievable Workers | Working with Talented Engineers. EP23 #construction #adamrose #workers #smart
![Janie Bay & Danie Reënwolf - Ek Glo Nog In Jou [Official Video]](https://i.ytimg.com/vi/EKzqNYqnKmE/hqdefault.jpg?sqp=-oaymwEnCNACELwBSFryq4qpAxkIARUAAAAAGAElAADIQj0AgKJDeAG4AvMY&rs=AOn4CLAPuXoRSdMWCoGKXR-6jZAuGu6ccg&usqp=CCY)
Janie Bay & Danie Reënwolf - Ek Glo Nog In Jou [Official Video]

He Asks To Play My Guitar and This Guitarist Shocks His Girlfriend

Deon Meiring - Ek weet net nie

Deon Meiring - Voetganger

You Laugh You Lose 😂😹 | Ultimate Funny Cat Compilation

19 Funny, Weird South Africa Old Tv Adverts..

Grondgebed - Steve Hofmeyr

Alledaags (feat. Janca Smit)

Incredible Street Performers – Caught on Camera

Elvis Blue oor sy nuwe liedjie 'Kalahari Reën' | 29 Februarie 2024

When Celebrities Couldn't Handle Harrison Ford's BRUTAL Honesty

