Demi Lee Moore - Hart Breek (Amptelike Musiekvideo)
Koop/Luister 'Hart Breek' hier - https://DemiLeeMoore.lnk.to/HartBreek Volg Demi Lee Moore op sosiale media: Facebook - / demileemooresa Instagram - / demilee.moore TikTok - https://www.tiktok.com/@demileemoores... _______________________________________ Lirieke: Ek kan jou voel as jy na my kyk Trek my in, neem jou tyd, Ek wil nie hier uit Ek kan jou voel oor my hele lyf Dis jou oë wat so praat, Neem my vêr en wyd Want elke keer as ek voluit sing Voel dit reg, hou my hier Want dit maak net sin Al dans ek nie, dans ek saam met jou Draai my in draai my uit, Ek wil vashou aan jou En as jy voel ek gaan val, Dan moet jy net weet Doen my 'n guns, ek wil vra Dat jy tog net nie my hart breek Oh Oh Oh Doen my 'n guns, ek wil vra Dat jy tog net nie my hart breek Steeds my beste vriend en wil net hier bly Jy is als, ek kan net nie genoeg van jou kry Ek weet mense gooi woorde So heen en weer Maar as jy praat, gee jy raad, Ek wil meer van jou leer Want elke keer as ek voluit sing Voel dit reg, hou my hier Want dit maak net sin Al dans ek nie, dans ek saam met jou Draai my in draai my uit, Ek wil vashou aan jou En as jy voel ek gaan val, Dan moet jy net weet Doen my 'n guns, ek wil vra Dat jy tog net nie my hart breek Oh Oh Oh Doen my 'n guns, ek wil vra Dat jy tog net nie my hart breek Oh Oh Oh Doen my 'n guns, ek will vra Dat jy tog net nie my hart breek Al dans ek nie, dans ek saam met jou Draai my in draai my uit, Ek wil vashou aan jou En as jy voel ek gaan val, Dan moet jy net weet Doen my 'n guns, ek wil vra Dat jy tog net nie my hart breek Oh Oh Oh Doen my 'n guns, ek wil vra Dat jy tog net nie my hart breek Geskryf deur: Emil Paul & Demi Lee Moore

Demi Lee Moore - Wie Se Hart Breek Jy Vanaand

Lekker Afrikaanse Braai Mix 001

Avicii, Dua Lipa, Coldplay, Martin Garrix & Kygo, The Chainsmokers Style - Summer Vibes #21

Kenny Rogers, Don Williams Songs🎶Best Male Country Songs 80s 90s🤠Top 100 Classic Country Music #lady

Chris Steyn - Plaas Dorp Toe (Amptelike Musiekvideo)

Demi Lee Moore & Bobby van Jaarsveld - Ek Weet Al Lankal

SUMMER DEEP HOUSE Musics Mix 2026 ♫ Bruno Mars, Lady Gaga,Dua Lipa, Adele,Ed Sheeran, The Weeknd #29

Heeltemal stom

Demi Lee Moore & Riaan Benadé - Kannie Sonder Jou Nie

SUMMER DEEP HOUSE Musics Mix 2026 ♫ Bruno Mars, Lady Gaga,Dua Lipa, Adele,Ed Sheeran, The Weeknd #02

Steve Hofmeyr ft Demi Lee Moore Amanda

Tarryn Lamb - Geheueverlies

Afrikaans is Groot 2025 - Die Konsert

Juanita du Plessis - Liewe Jinne! (Official Music Video)

Tarryn Lamb - Vier Woorde

Chris Steyn & Demi Lee Moore - By Jou (Live) (Die Kontrak - Seisoen 3 - Top 4)

Demi Lee Moore - Daai Gevoel (Amptelike Musiekvideo)

