Die een vir my nagSkof

Uiteindelik! Na 2 jaar se harde werk en baie koffie... die eerste liedjie van ons nuwe album wat binnekort vrygestel gaan word!! Geniet dit sommer baie!