2024 Klimaatslimwenner “boer dat dit bars”

Plaas TV het onlangs Plaas Media se derde Veeplaas Klimaatslim Boeredag naby Kenhardt in die Noord-Kaap bygewoon. En ons was verstom! So baie insig, passie en raad is tydens dié dag gedeel met ‘n sentrale boodskap van Charl Saunderson, die 2024 Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur: Het jy redes, of het jy verskonings? Kom ons kyk.