Kleure # reënboog #kleuters #lami #afrikaans
Lami leer van reënboog kleure met sy maatjie die tower ponie. Rooi oranje geel Wil jy met my speel Groen en blou Vir my en jou Indigo pers Wil jy verf Dit is die kleure van die reënboog Met 'n reënboog 'n reënboog Kan ons lekker speel en lag Met 'n reënboog 'n reënboog Is dit 'n lekker dag Met 'n reënboog 'n reënboog Kom na die reën -- Donasies: https://ko-fi.com/koffievirlami Baie dankie vir jul ondersteuning. -- Lami poppies: / nessi_noodles_crochet Vanessa: 076 924 2561 -- Gratis werkaarte: https://afrikaans.com/leerhulp/lami-l... -- Meer oor Lami Leer en Speel Videos: #afrikaans #kinders #opvoedkundig en opbouend #stories, #liedjies en #rympies Hier gaan jou #kleuter leer van #kleure, #vorms en die #alfabet en ook bemoedig word. 100% GRATIS vir almal. Ek is so bly jy is hier en ek is opgewonde om hierdie pad saam met jou te stap. Welkom ouers, kinders, kleuters en peuters! Hier gaan ons saam leer en speel in Afrikaans. Ons gaan stories vertel, speel met speelgoed, liedjies sing, rympies opsê en sommer baie nuwe dinge leer. Kontak ons gerus by: [email protected] Ons maak staat op julle om asb te Subscribe. Tans is 70% van die mense wat ons kanaal gebruik nie subscribed nie. Die Afrikaanse YouTube mark is maar klein so ons vra ekstra mooi dat elkeen sal subscribe en deel ook asb met julle vriende met kinders. Op "Lami Leer en Speel Videos" ontmoet ons kinders op hul vlak. Die lesse is saamgestel om kreatiwiteit en nuuskierigheid aan te moedig. Op hierdie jong ouderdom is jou kind op 'n avontuur om die wêreld te verken. Hul leer deur spontaan te wees en hul is bereid om foute te maak. Dit is ons rol as ouers om hul aan te moedig en inisiatief te verwelkom. Op hierdie manier kweek ons op die ou end volwassenes met 'n liefde vir die lewe. Die hart van hierdie kanaal is eintlik om ouers te help. Want ouerskap is nie kinderspeletjies nie. Ek hoop hierdie videos gee jou idees van aktiwiteite om saam met jou kinders te doen. En natuurlik is hierdie stories iets Afrikaans vir hulle om te kyk terwyl jy kosmaak.

Kleure vir Kleuters / Eksperiment / Speletjies/ Lami Leer en Speel Videos

Kleure #padda #kleuters #lami #afrikaans

Emosies

Juffrou Linky by Speelplaas | Afrikaanse Videos vir Kinders | Afrikaanse kindervideos

Jabie - Hyto Tyto

Bonanza Panza geniet die skoolvakansie - Afrikaanse videos vir kinders

Sprokies Verhale | AFRIKAANS FAIRY TALES | Three Little pigs in Afrikaans | Drie Klein Varke

Dapper Muis, Wielie Walie, Eendjies, Sarie se Lammetjie, Perdjie, Swartskaap | Afrikaanse Liedjies

Alfabet en Klanke | Leer om te Praat en Skryf

Tannie Lea Musiek Samestelling 2

Troeteldiere rympie #kleuters #lami #afrikaans

Leer van Gesondheid, Roetine en Maniere | Vorms, Nommers, Letters, Vrugte, Etenstyd en vele meer!

Kleure #kleuters #lami #afrikaans

Leer om te Praat in Afrikaans | Tel, Kleure, Letters, Vorms, Voorsetsels | Afrikaanse Rympies

Juffrou Linky Avontuur Boks - Aktiwiteit 2: Melk die Koei 🐮🐄

Troeteldiere

Leer van Vervoer | Letters, Nommers, Kleure, Voorsetsels | Afrikaanse Liedjies & Rympies vir Kinders

Tom & Jerry | Tom & Jerry in Full Screen | Classic Cartoon Compilation | WB Kids

Leer van Vakansie | Afrikaanse Kindervideos | Afrikaanse Kinderliedjies

