Gene Louw o13 2012 vs Laerskool Florida Marlow finaal

Die hoofwedstryd op die finale dag van die Marlow Laerskole Rugbyweek 2012 was tussen Laerskool Gene Louw van Durbanville en Laerskool Florida van Johannesburg. Albei spanne was onoorwonne in hulle ander wedstryde. Gene Louw het gespeel teen Gill Gollege (10-6) en Laerskool Outenikwa (24-0), en Florida teen Laerskool Hermanus (33-0) en Laerskool Eikestad (27-19).