INTERHOËR 2024

Ware Woerie Gees. Die video wys die gees van Hoërskool Centurion tydens die INTERHOËR 2024. Dankie aan ShotNTime vir julle ongelooflike werk, kontak hulle gerus by [email protected]. Aan al die leerders, onderwysers, afrigters en ouers, baie dankie vir julle gees. #hsc #interhoër #gees #atletiek