PRAATING S3 EP 13 - TOBIE CRONJE

Vandag se gas is gebore in 1948 in Germiston. Dis nie in Germany nie, maar dit het die grootste spoorwegaansluiting in die Suidelike halfrond. Sy loopbaan strek oor meer as 50 jaar en 100 teaterproduksies. As mens al die mense wat hy al laat glimlag het in 'n ry laat staan, sal daai ry strek vanaf die Moot tot Uppington! Dit sal beslis die grootste ry van vleissakke in die Suidelike halfrond wees! Hy was ook in reekse soos Onder draai die Duiwel rond, Geraamtes in die kas, Namakwalanders. Hy het vreeslik baie KENnis en die man is gewoond aand 'n applous. So kom ons sit ons hande bymekaar in 'n Namaste posisie vir die Zensational Tobie Cronjé! Tune in to luister to your gunsteling platform here: https://bit.ly/prs3_tc As jy of jou brand wil Partner op 'n PRAATING S.3 Episode, Praat with us: https://www.praating.com/ VAN PLETZEN Instagram:  / vanpletz   GROOTHOND:   / peachvanpletzen   NAX:   / yo_nax   MEDIA FARM Instagram:   / themediafarm   VAN PLETZEN Merch & Shows: https://vanpletzen.co.za/ Dankie aan Lift Airline for vliegieng our gaste to come and Praat and also for being so Legeh! Dankie vir kyking!