Boekbekendstelling: Die leefwyse van ons Vroeë Mense
Kom sluit by ons aan op Maandag 9 Augustus 2021 om 10:00 vir die bekendstelling van "Die leefwyse van ons Vroeë Mense" waartydens joernalis Ivor Price in gesprek tree met die skrywer Rachelle Greeff. "Die leefwyse van ons Vroeë Mense" nooi die leser om agter die Strandlopers van die Kaapse Skiereiland aan te stap om te sien hoe vernuftig hulle aan die Kaap van Storms oorleef het. Die geleentheid merk ook die SBA se eerste viering van Internasionale Inheemse Mensedag. Gebaretaaltolking word voorsien.

▶︎
How America Is Losing the World | Lunch Money with Paul Krugman and Heather Cox Richardson

▶︎
Sean Carroll | The Passage of Time & the Meaning of Life

▶︎
Politics Chat, May 26, 2026

▶︎
VERLORENVLEI STORIES

▶︎
KØBENHAVNERGLIMT- NØRREBRO (S03E02)

▶︎
Gayle

▶︎
Ali Siddiq presents Marcus D. Wiley: Marriage is Major Surgery | FULL COMEDY SPECIAL

▶︎
Historiker Sven Beckert über die Geschichte des Kapitalismus - Jung & Naiv: Folge 802

▶︎
Wie bly op die aarde gedurende die 1000 jaar vrederyk?

▶︎
Einsamkeit der mächtigen Männer | Der Trump Effekt #60 | auslandsjournal - der Podcast

▶︎
Doku: Die geheime Welt des deutschen Adels

▶︎
Graaffrikaans

▶︎
BNC#8: Rob Hersov Q&A - A brutal reality check on leadership, voters, and the economy

▶︎
Conan O’Brien Delivers the Commencement Address | Harvard Commencement 2026

▶︎
WSDB: VYF MINUTE NA DIE DOOD VAN 'N GELOWIGE.

▶︎
Why America Hates Change?

▶︎
De nietsontziende race naar kunstmatige intelligentie

▶︎
Konsum trotz Iran-Konflikt auf Kurs | Palo Alto und Broadcom im Fokus

▶︎
Hirnforscher erklärt, was mit uns los ist - Gerald Hüther

▶︎
