KSM Soeklig | 5 Des. | Is ek okei? (Ivor Swartz)
Een van die grootste uitdagings in ons post-moderne era is depressie. Onderliggend aan al die uitdagings wat oor ons elkeen se pad kom lê die vraag: “Is ek emosioneel okei?” Baie gelowiges vra egter nie die vraag nie, want redeneer ons so maklik: “Ek moet mos altyd okei wees. God het my dan lief.” Vandag val die Soeklig op depressie en die lewe van die gelowige. WIE IS KSM KSM is 'n insluitende gemeente in Centurion en Midstream wat gerig is om mense te help om die Jesuslewe te ontdek. Ons eredienste is Woord-gebaseer met lewendige lofprysing en aanbidding as twee belangrike pilare. Kom kerk, koffie en kuier saam elke Sondag inpersoon om 08:00, 10:00 en 18:30. Besoek ons webblad by www.ksm.co.za vir meer inligting. VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA: Facebook: / kerksondermure Instagram: / kerksondermure TEKEN IN AANLYN Teken in (subscribe) op die KSM YouTube-kanaal om 'n kennisgewing te ontvang wanneer ons weekliks nuwe video's op laai. Hierdie sluit eredienste en kinderdienste wat elke Sondagoggend van vroegoggend beskikbaar is in. Bybelstudies elke Woensdag, video’s wat moeilike geloofsvrae hanteer, en soveel meer. Alles is hier op een plek, net vir jou.

#1 - Haal Asem - Ivor Swartz

KSM Soeklig | 3 Oktober | The Da Vinci Code (Roedolf Botha)

KSM Soeklig | 6 Sept. | 'n Tweede Kans (Ivor Swartz)

Vredelust Gemeente - Live stream

Adriaan Adams, Ivor Swartz, Stephan Joubert - 27 Mrt 2017

FEDSAS | Johan Smith - Dis Tyd! Verstaan jou rol en kyk na jouself

My Story- in short!

WAAG DIT OM GOD TE TOETS - 22 FEBRUARIE 2026

Storchennest Live Webcam in Bad Salzungen, Thüringen

Watter Bybel Moet Jy Gebruik?

Ivor Swartz vertel hoe om te "Dans in Depressie"

NG VIllieria 18 September 2022- Ivor Swartz Getuienis

KSM Erediens I 7 Jun. I Jy is uitgekies. (Stefan Fourie)

WSDB: VYF REDES HOEKOM ONS IN DIE EINDTYE LEWE

Ivor Swartz shares his Powerful Testimony with GLA Teachers and Parents

Trevor Noah’s Theory About Obama’s Voice

Retief Burger se pad deur Depressie - 2 van 2

JAKOBUS: VASGEVANG IN VERSOEKING - Andries Enslin, 9 September 2018

Podcast - Remi Skjæraasen deler sin sterke historie - Maria Lavelle

