#ONTBYT met Doepie en Nina | Droomsindroom en Bernice West

Die musiekgroep 'ONS' het op #ONTBYT kom kuier saam met Doepie en Charonike Nel om te gesels oor hulle nuwe enekelsnit, ‘Vêr van die huis af’. 🎶✨ #gaanGROOT #jouGROOTstefm #nuwemusiek