Hoërskool Bellville Uitstapdag 2021

Dit is tradisie dat die leerders 'n erewag vir die graad 12's vorm, terwyl hulle vir die laaste keer om die skool stap en dan met 'n kerkdiens in die saal hul skoolloopbaan afsluit. Nog 'n spesiale oomblik vir die BellvilleKlasVan2021. © PinPro Media