Vas & Gebed Deel 1
Vas en gebed is nie ’n ritueel nie, maar ’n Bybelse postuur van nederigheid. Dit is ’n doelbewuste keuse om afleidings neer te lê, God eerste te stel en ons harte te herposisioneer vir geestelike groei. Wanneer ons vas en bid as Gemeente, verklaar ons: “Ons kan en wil niks sonder U doen nie.” Die doel van Christelike vas is nie om God te manipuleer of antwoorde af te dwing nie, maar om meer sensitief te word vir die stem van die Heilige Gees, om ons vertroue in God te verdiep en te leer om op Hom te wag; selfs voordat gebede beantwoord word. “Hierdie geslag kan deur niks anders uitgaan as deur gebed en vas nie.” Markus 9:29 🎥 Die volle boodskap oor vas en gebed is nou beskikbaar. 📖 Kyk, luister en bid saam met ons. 🙌 Ons sien jou hierdie Sondag by die kerk. #KerkFamilie #GeloofInGod #VertrouOpGod #lighuisupington #upington

Pinkster 2026 Sondag Aand Diens, met gaste Ps. Stephen & Biancha Hockey

Studie deur Romeine | Rom 12:1-2

Jesus: Die Lig Van Die Wêreld | Teodoir Van Staden

Jo Black oor sy "wilde lewe" en pa-wees

People Who Messed With The Royal Guard and Regretted It!

Roudiens | Ilze Posthumus

Reserwebank vat Dan Roodt se R5m

Rowan Atkinson's Brilliant Humor Leaves Celebrities in Tears!

He Sang ONE Name… Then the Whole Arena Went Silent | AGT 2026

John Lennox Brilliant Response on "Why did God command Killing in the Bible?"

God se beloftes in Psalm 23 - Henco Kruger

Pinkster 2026 Finale Boodskap, met gaste Ps. Stephen & Biancha Hockey

WSDB: VYF MINUTE NA DIE DOOD VAN 'N ONGELOWIGE.

Het gebed krag? Vita Dei 640

PUT GOD FIRST - Best Motivational & Inspirational Speech Video (Featuring Denzel Washington)

Pinkster 2026 BOODSKAP 3, met gaste Ps. Stephen & Biancha Hockey

The Saint Must Walk Alone - A.W. Tozer (Powerful Classic Sermon)

RITME Digitaal | Eenheid vra Nederigheid | Johan Smith

8 Billionaires Who Follow Jesus — Elon Musk's Answer Will Shock You

