Wieries liries oor Bokke: "Mooie Malcolm is my gunsteling"

Centurion, Gauteng, 8 September - Om gees te vang vir die Springbokke se Wêreldbekerveldtog kon leerlinge landwyd vandag groen-en-goud aantrek. By die Laerskool Wierdapark in Centurion het Bokkoors die kinders behoorlik beetgepak. Eugenie Gregan het gaan uitvind hoe hulle dink die Bokke gaan vaar.