7 Junie 2026
Ons leef in 'n wêreld vol stemme. Sosiale media, nuus, opinies, influencers en ons eie gevoelens probeer elke dag vir ons sê wat waar is. Maar Jesus maak 'n ongelooflike stelling: "Ek is die weg en die waarheid en die lewe." (Johannes 14:6) Hierdie Sondag gaan ons saam ontdek wat gebeur wanneer ons ophou om net ons eie waarheid te volg en begin om God se waarheid te vertrou. Daar is 'n plek vir jou, jou familie en jou vriende. Kom ontdek waarom Jesus steeds die enigste waarheid is wat nooit verander nie. Ons sien uit daarna om jou te verwelkom! Eerste diens is 08:45 (Voortrekker st) Tweede diens is 10:00 (Fitchat st) LiggiesKerk (voor- en laerskoolkinders) tydens tweede diens Identity na afloop van tweede diens Knysnakerk Familie Click hier vir ons Youtube kanaal

28 Junie 2026

14 Junie 2026

My getuienis van Dewald Allers KOM SAAM JY MOET DIT HOOR

Chedrico Mankopan bied aan OUDTYDSE PINKSTER CONCERT

26 April 2026

Balak Called Balaam - The Significance of the Church

Dozi - Powerful and inspiring testimony.

Morning Worship Songs 2026 ✝️ Top 100 Christian Praise & Worship Music Playlist | Goodness Of God

🎵 1UUR AFRIKAANSE GOSPEL 🔥 God Sien Jou Hart 🔥 Lof Liedere 🎵

Dramatic escape from an authoritarian Christian church | 60 Minutes Australia

EO Jongerendag Reünie - Het grootste worshipconcert van Nederland - Nederland Zingt

5 Julie preek

21 Junie 2026

🕊️ VREDE 🔥 Afrikaanse Worship Mix 🎵 1 UUR 24 MIN

5 April 2026

Relaxing Country Gospel Music | Creation Sings God's Glory | Healing Worship Hymns

Sê "La Vie" - Die beste bewaarde geheim...

My storie: 'n Jongman in die woestyn - Andries Vermeulen, 15 April 2018

JM 20260524 - Gehoorsaam aan YAHWEH

