20230812 O15 Kempton vs Rustenburg by Rustenburg

Laaste game van die 2023 O/15 Liga. Titaniese stryd gewees. Die wenner hier het bepaal waar 'n tuis semi-finaal gespeel word. Well done Kempton.