NG Gemeente Jeffreysbaai Aanlynuitsending II 31 Mei 2026

Welkom by ons aanlynuitsending. Tema: Ek Glo - in God as skepper van hemel en aarde Joe Janse van Rensburg Ons gemeente is aan die beweeg om golwe van liefde en lig te wees vir die wêreld in nood. Die gemeente het drie Kampusse: NG Kompleks - Wavecrest Da Gama kerk - Da Gama weg NG Kerksaal – Paradysstrand Die huidige leraars is: Joe Janse van Rensburg (Gemeenteleier) David Higgs Nardus Greyling Hessie van der Watt Jugi Barnard