Rekenaartoepassingstegnologie RTT Graad 10 Hantering van ‘n Rekenaar

Hoe om jou rekenaar reg te gebruik – RTT Graad 10 Week 2 Beskrywing: “Leer hoe om ‘n rekenaar aan te skakel, die muis en sleutelbord reg te gebruik, en jou Desktop te verstaan. Ons verduidelik ook waarom goeie postuur so belangrik is. Hierdie video is perfek vir RTT Graad 10. Moenie vergeet om in te teken vir meer maklike verduidelikings nie!”