Soos die Voortrekkers

Laat ons nooit vergeet waar ons vandaan kom nie, hoe die Voortrekkers die land ontdek het en deur oorlog moes gaan om ons erfenis te bou.