Ruben - Die krag van liefde.

‘As ek dié kan doen, kan ek enigiets doen,’ vertel die 17-jarige Ruben van Rooyen oor sy stryd met kanker. Ruben se pad met kanker het in November 2022 begin toe hy met alveolar rhabdomyosarkoma-kanker (sagteweefselkanker) gediagnoseer is. Hy het elke week, ’n volle jaar lank, chemoterapie ontvang. Hy moes ook ’n operasie ondergaan waartydens ’n sarkoom uit die boudspier verwyder is. Lees volledige artikel hier: https://lig.co.za/17-jarige-se-kerswe... Johan Allers (AllesAfrikaans) gesels met Ruben.