PROF JOHAN JANSE VAN RENSBURG

As jy die videos sinvol vind, stuur gerus aan na diegene wat daardeur bemoedig of toegerus kan word. Dankie vir almal wat kontak maak en jul gebede. As jy belangstel om Evangelical Platform bediening te ondersteun vir toekomstige video reekse, skrywe en algemene navorsing, oorweeg asb. om by te dra ( https://evangelicalplatform.com/raak-... )