STROOMOP met Suna Robberts_DYI for the Concrete Jungle_Episode 4

Die week kuier Donnalee Roberts saam met Suna Robberts op Rooftop Salsa se dak tydens die vierde episode van DIY for the Concrete Jungle! Suna deel die beste grimeer-wenke en hulle deel hartstories oor stroomop-swem in die lewe.