Samuel sien JESUS en Hitler

Samuel is skielik uit sy liggaam weggeruk. Hy het selfs sy ma in die ander vertrek sien klere stryk. Skielik bevind hy hom voor goue hekke waar hy Jesus en die engele ontmoet het. Net daarna bevind hy homself in die hel, waar bekende mense roep vir hulp. "Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames. Mag GOD jou seën! DIe Getuienis www.diegetuienis.co.za #DieGetuienis    / @diegetuienis   https://diegetuienis.co.za/ Musiek: Adobe Stock: https://stock.adobe.com Church on the move: seeds.churchonthemove.com https://seeds.churchonthemove.com/res... Altar Call Music Purple Planet: www.purple-planet.com Tormented Youtube Library Above and Beyond Silent Partner Beeld materiaal: Adobe Stock: https://stock.adobe.com