KONFERENSIE (60-1125)
KONFERENSIE (60-1125) SHREVEPORT LOUISIANA V.S.A. #williammarrionbranham #afrikaans #youtube Afrikaans Playlist: • Afrikaans skenking Ondersteuning: https://www.donationalerts.com/r/life... The Table Download↓↓↓ Android:https://play.google.com/store/apps/de... iOS:https://apps.apple.com/us/app/the-tab... The Table Desktop Windows PC App: https://tablewinupdateserver.blob.cor... macOS: https://s3.amazonaws.com/appdistro.br... Die Boodskapper ’n Profeet? In die Bybel, het God altyd Sy Boodskap na die mense van die wêreld gebring deur ’n profeet van die tydperk. Hy het met Moses gepraat deur ’n brandende bos en hom die opdrag gegee om die Hebreërs uit Egipte te lei. Die sigbare Vuurkolom en ander tekens is gegee as bevestiging van sy bediening. Johannes die Doper het ’n Boodskap gebring om die wêreld voor te berei vir die Messias wat sou kom. Terwyl hy die Here Jesus gedoop het in die Jordaanrivier, het ’n Stem uit die Hemel Johannes se opdrag om die Lam van God bekend te stel, bevestig: “Dit is my geliefde Seun, in Wie Ek ’n welbehae het.” Jare daarna, is die Here se Stem weer gehoor soos Dit gespreek het met ’n profeet toe Hy met Paulus gepraat het deur ’n verblindende Lig, en later vir hom die opdrag gegee het om die kerke te orden. Dwarsdeur die Nuwe en Ou Testamente, het God nooit met Sy mense gepraat deur ’n denominasionele sisteem of ’n godsdienstige organisasie nie. Hy het altyd met die mense gepraat deur een man: Sy profeet. En Hy het hierdie profete bevestig deur bonatuurlike tekens. Wat van vandag? Openbaar God steeds Sy Woord aan die profete? Is daar steeds bonatuurlike tekens? Sou God ’n moderne-dagse profeet die wêreld instuur? Die antwoord is ’n definitiewe: “Ja!”↓↓↓ https://themessage.com/af/messenger https://themessage.com/af/home

RESTORING THE ORDER JULY 2026 - DAY 6 #dunsinoyekan #worship #intimacy

DIE KONINGIN VAN DIE SUIDE (60-1127E)

432Hz- Fall Into Deep Sleep in 5 Minutes, Full Body Detox, Remove All Negative Blockages

Mary Jones – The Welsh Teen Whose Determination Changed Christian History

Jan & Tolla

RESTORING THE ORDER JULY 2026 - DAY 2 #dunsinoyekan #worship #intimacy

Jiang: 90% of Humanity Could Be Gone in 50 Years. What Could Cause It?

Nobody Explained the Schrödinger Equation Like THIS!

Christian Vs Muslim: Was Jesus Muslim?

Witbank Kerk Mislei Duisende?

WAAROM? (60-1126)

The Theology of the Holy Spirit Explained and Defended

SIT HERE AND SPEND TIME WITH GOD | HOW TO SEEK GOD

WSDB: VYF MINUTE NA DIE DOOD VAN 'N ONGELOWIGE.

VAN DIE BEGIN AF WAS DIT NIE SO NIE (60-1127м)

HOW TO HAVE THE MIND OF CHRIST

The Fullness Of Gentiles — Bro. Josh Bennett | ETMT Canada (26-0723)

What bomb are we about to drop on The Passion Translation? 10 Qs with Mike Winger (Ep 78)

🔥 GOD UNLEASHES the Truth | Psalms 23, 35, 91 and 112 To Break Curses and Activate Abundance

