Die Kragtige Rooi Kind

Lynette Beer - Seeds of Inspiration deel vandag oor die 𝗞𝗥𝗔𝗚𝗧𝗜𝗚𝗘 𝗥𝗢𝗢𝗜 𝗞𝗜𝗡𝗗. Om uit te vind wat jou kind se Temperament is, doen gerus ons Aanlyn Temperament Toets teen R50.00: https://lynettebeer.co.za/members/log... Die Pret met Persoonlikhede e-boek is ook 'n goeie hulpbron om jou te help om jou kinders se temperament te verstaan. Koop gerus die e-boek in Afrikaans: https://www.lynettebeer.co.za/shop/Pr... Engels: https://www.lynettebeer.co.za/shop/Ha... En sluit more aan by Lynette Beer - Seeds of Inspiration waar sy meer gaan uitbrei oor die Blou Temperament.