Irene-Louise Van Wyk - Jan Asseblief (Official Music Video)
Official Music Video for "Jan Asseblief" by Irene-Louise van Wyk. Download or stream here - https://selectmusiek.lnk.to/JanAsseblief Follow Irene-Louise van Wyk on Social Media: Facebook - / irenelouise.vanwyk Instagram - https://instagram.com/irene__louise?i... TikTok – https://www.tiktok.com/@irene__louise... Select Website – IRENE-LOUISE VAN WYK - (selectmusiek.co.za) Music Video Director/DOP/Editor: ETG Creative (Eric T. Graham & Tehan Buys) Akteurs: Mionette Short & Pierre Nel Venue: Die Kantoor, Capital Park 'Jan Asseblief - Lirieke ‘n Vrydagaand Hy’s hier, hy’s klaar geploeg Met sy oë op haar word sy bene moeg Hy kom van die plaas Maar die stadsgeraas sou hy dalk wil hoor vir haar Sy sien hom staar Hy’s iets wat sy nie ken nie ‘n Stadsmeisie bly mos wild en vry Vir kuier lus Maar sy kort dalk rus Kyk hoe roep sy oë haar naam En toe stap hy oor Sy sluk haar trots Twee wêrelde wat bots Toe sê sy “Jan asseblief tog squeeze my” “Jan asseblief tog please my” So gee haar ‘n druk Laat haar hik en so snik Sy sê “Jan asseblief tog squeeze my” Dan sê ons, la-la-la-la-la-la-la La-la-la-la-la-la-la So gee haar ‘n druk En laat haar hik en so snik Sy sê “Jan asseblief tog squeeze my” Dan loop sy weg Wil hoor wat haar vriende dink Is haar keuses mal, Dat sy vir hom val? Haar kop bly sê Dat waar sy wêreld lê Is veels te stil vir haar Maar hy kom weer Hy weet dis sy laaste kans Sal sy moves moet wys met ‘n laaste dans So moenie dink As dit so reg klink lyk die toekoms dalk nog blink So, draai haar in en uit Soos hierdie liedjie dreun Twee wêrelde word een Toe sê sy “Jan asseblief tog squeeze my” “Jan asseblief tog please my” So gee haar ‘n druk Laat haar hik en so snik Sy sê “Jan asseblief tog squeeze my” Dan sê ons, la-la-la-la-la-la-la La-la-la-la-la-la-la So gee haar ‘n druk Laat haar hik en so snik Sy sê “Jan asseblief tog squeeze my” Oh, dan sê sy “Jan asseblief tog squeeze my” “Jan asseblief tog please my” So gee my ‘n druk Laat ek hik en so snik Ag, Jan asseblief tog squeeze my Dan sê ons, la-la-la-la-la-la-la La-la-la-la-la-la-la So gee haar ‘n druk Laat haar hik en so snik Sy sê “Jan asseblief tog squeeze my” Music video by Irene-Louise Van Wyk performing Jan Asseblief (Official Music Video).(C) 2024 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd/Music Profile management CC #IreneLouiseVanWyk #JanAsseblief

Irene-Louise Van Wyk - Boertjie Voor My Deur (Official Music Video)

Irene-Louise Van Wyk - Waar Gaan Ons Dans Vanaand? (Official Music Video)

Unbelievable Smart Worker & Hilarious Fails | Construction Compilation #8 #adamrose #smartworkers

Dirk van der Westhuizen - Kommie Kommie (Official Music Video)

BraaiBokkieVibes - Ek Wil Nog Dans | Afrikaans Techno Beats

Irene-Louise Van Wyk - Tekkies Brand

Bobby van Jaarsveld - My Tipe (Amptelike Musiekvideo)

What Norwegian Girls Find Attractive

Irene-Louise Van Wyk - Sal Jy Wil Jy (Official Music Video)

Michael Bennett Tells His Story, Then Sings “Stand By My Grave” | AGT Style

Lianie May - Bietjie Benoni

Irene-Louise Van Wyk - Reguit Dans (Official Music Video)

Unbelievable Smart Worker & Hilarious Fails | Construction Compilation #7 #adamrose #smartworkers

Irene-Louise Van Wyk - Hou Jou Hande Van My Lyf Af ft. Early B

WOZA #ComeExploreDITSONG Museums with Irene-Louise Van Wyk

Bernice West - Net Dans (Official Music Video)

Avicii, Dua Lipa, Coldplay, Martin Garrix & Kygo, The Chainsmokers Style - Summer Vibes #21

Theuns Jordaan & Juanita du Plessis - Sonneblom uit Bethlehem/Sweef soos 'n arend "LIVE" (2012)

Bobby Van Jaarsveld - Boer Ding (Official Music Video)

