14 Junie 2026 - Oggenddiens

Ds Alwyn Tredoux Matteus 6: 9 - 15 HBK Sondag 51 Die evangelie van die koninkryk: God die Vader 6 & Die Onse Vader 6: Die vyfde bede Vergeef ons ons skulde, soos ook ons hulle vergeef wat teenoor ons skuldig staan.