DEEL 4: Bewaak en Bewaar...Onderdanigheid in jou Huwelik. - Ds. Rudi Beukes
I PETRUS 3:1-7 [1] NET so moet julle, vroue, aan jul eie mans onderdanig wees, sodat, as sommige aan die woord ongehoorsaam is, hulle ook deur die wandel van die vroue sonder woorde gewin kan word [2] as hulle jul reine, godvresende wandel aanskou het. [3] Julle versiering moet nie uiterlik wees nie: haarvlegtery en omhang van goud en aantrek van klere nie, [4] maar die verborge mens van die hart in die onverganklike versiering van 'n sagmoedige en stille gees, wat baie kosbaar is voor God. [5] Want so het vroeër ook die heilige vroue wat op God gehoop het, hulleself versier, en hulle was aan hul eie mans onderdanig, [6] soos Sara gehoorsaam was aan Abraham en hom heer genoem het; wie se kinders julle geword het as julle goed doen en geen enkele verskrikking vrees nie. [7] Net so moet julle, manne, verstandig met hulle saamlewe en aan die vroulike geslag, as die swakkere, eer bewys, omdat julle ook mede-erfgename van die genade van die lewe is — sodat julle gebede nie verhinder mag word nie.

DEEL 5: Bewaak en Bewaar...Intimiteit in jou Huwelik. - Ds. Rudi Beukes

Unbelievable Smart Worker & Hilarious Fails | Construction Compilation #8 #adamrose #smartworkers

A Turkish family taught me this trick: Eggplants taste better than meat!

Buying Goats From Farmers | 3-Wheeled Truck Packed Full for Village Market

Woordverkondiging 7 juni

DEEL 1: Bewaak en Bewaar....Liefde in die huwelik- Ds. Rudi Beukes

ASMR Best Triggers For Sleep Collection (No Talking) 3 Hours of Tapping & Scratching

263 DIOS TE DICE HOY: ESA ANGUSTIA QUE TE ROBA LA PAZ SERÁ CAMBIADA POR DESCANSO

"Heinz Erhardt" bei "Was bin ich" - Ganzer Auftritt ("ohne" Made, SCHADE)

The Basque People Were Never Who We Thought — DNA Changed the Story

Nervous System Regulation (999 Hz) | 1 hour handpan music | Malte Marten

Kaartjie na Tarsis asb!-Ds. Rudi Beukes

Building an Amazing Underground Den Deep in the Wild | Full Process

Why Returning From Mars Is Impossible: Feynman's Warning

DW - Operation Barbarossa - 1941

Unbelievable Smart Worker & Hilarious Fails | Construction Compilation #5 #adamrose #smartworkers

Instrumental Worship Guitar : Best Worship Song | Peaceful, Relaxing Instrumental Hymns on Guitar

Beatrice Egli stands before the DSDS jury and Dieter Bohlen for the first time 😱 | DSDS Season 10

Spine Surgeon Drowns for 30 Minutes —Comes Back With a List

