Kommen is GROOT (Afrikaanse Medley) - Sonop Sêrenade 2022 (Official Music Video)

Kommen is GROOT (Afrikaanse Medley) deur Sonop Christelike Tehuis se Sêrenade van 2022! Die Sêr van 2022 het die 1ste plek behaal in die Universiteit van Pretoria (Tuks) se jaarlikse "Sing It Acapella" kompetisie. Musiek verwerk deur: Andre van der Walt Vervaardigers: Révan Luüs & Maree van den Berg Afrigters: Révan Luüs & Altus Bischoff Musiekvideo Produksie: Doringdraad Produksies (Maree van den Berg & Eon van Zijl) Musiek: Sonop Sêrenade 2022 Instagram: https://instagram.com/sonoptehuis?igs... Sonop Website: https://sonoptehuis.co.za/