Prontuit: Karretjiemense - Segment 3, 25 September 2017

Ons besoek die nomadiese Karretjiemense wat dekades lank met hul donkiekarretjies agter werk – veral skaapskeer-werk, aangetrek het. Die groep mense se voortbestaan word bedreig deur veral skeerspanne wat van elektriese skaapskeer-toerusting gebruik maak. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter:   / kyknettv   Like kykNET op Facebook:   / kyknet   Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!