In Die Hemel Is Die Heer | Covered by BATSUA 2006

In Die Hemel Is Die Heer Louis Brittz In die hemel is die Heer En sy glans is soos kristal Hy's die heilige van God En hy heers oor die heelal Daar is mag in Sy Woord Soos die waters bruis Sy stem Soos die son op die see se blou So is die rykdom van Sy trou En aan U is die mag En die heerlikheid en krag En aan U is die eer En die lof want U regeer Miljoene in gereedheid Staan die engele om Sy troon Verbysterend Sy sieraad En die weelde van Sy kroon Daar is mag in Sy Woord Soos die waters bruis Sy stem Soos die son op die see se blou So is die rykdom van Sy trou En aan U is die mag En die heerlikheid en krag En aan U is die eer En die lof want U regeer U regeer in ons harte