Hou op teen kleur vaskyk en doen iets | Rooies Strauss

Niks gaan verander as God se kinders nie gaan opstaan en 'n verskil begin maak nie! Hou op kla en begin doen iets. #kleur #softube #schooloffire #rooiesstrauss www.rooies.org Musiek - Selah by Ben Winwood (artlist)