Uithousport - Prontuit | 7 November 2023 | kykNET
Uithousport - Prontuit | 7 November 2023 | kykNET Ons kyk na uithousport en gesels met die ultra-atleet Adéle Broodryk, seiljagvaarder Kirsten Neuschäfer wat die 2022 Golden Globe Race gewen en die ruiters Jakkie en Ewen Mellet. Jakkie Mellet boer met aartappelsaad, blaarslaai, kiwivrugte, beeste en skape net buite Mashishing. Jakkie het verlede jaar die swaargewigkategorie van die Fauresmith-uithourit gewen. In 2017 het hy derde gekom in die Mongol Derby in Mongolië, waar hy 1000 km in sewe dae afgelê het. Kyk Prontuit Dinsdae 21:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) en op DStv Catch Up. Endurance sport - Prontuit | 7 November 2023 | kykNET We look at endurance sports and meet the ultra athlete Adéle Broodryk, the sailor Kirsten Neuschäfer who won the 2022 Golden Globe Race, and equestrians Jakkie and Ewen Mellet. Jakkie Mellet farms with potato seeds, lettuce, kiwis, cattle and sheep outside Mashishing in Mpumalanga. Jakkie came first in the Fauresmith endurance ride heavyweight category last year. In 2017 he placed third in the Mongol Derby in Mongolia, where he covered 1000 km in less than seven days. Watch Prontuit on Tuesday evenings at 21:00 on kykNET (DStv channel 144) and on DStv Catch Up. --- Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: / kyknettv Like kykNET op Facebook: / kyknet Kry jou eerste 14 dae gratis op Showmax vir meer Afrikaanse programme - https://bit.ly/36PFSr0 Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!

Fauresmith

Kwêla - Val Hotel

England - Argentinien, Highlights mit Livekommentar | FIFA WM 2026 | MAGENTA TV

CADREITA (NAVARRA) KIRA Y SU PALOMO (VIERNES 19 JULIO 2013) SANTOS ZAPATERIA

Karoo-boer selekteer vir gehardheid

Incredible Safari Moments Caught on Camera

Scott Ritter: Russland gewinnt den Krieg – und das eindeutig

Rowan Atkinson's Funniest Moments That Prove He's a Comedy Genius

Most Incredible Cruise Ship Videos Ever Captured

My Golden Retriever Heals a Terrified Rescue Kitten in Just 3 Meetings!

Unbelievable Workers Compilation 2026 | Working with Talented Engineers #44 #fail #construction

King Price xtreme - TV Episode 5

In Gesprek: Frederik van Dyk en Lidia Rauch | 13 Julie 2026 | kykNET

Unbelievable Smart Workers | Genius Construction Skills, Crazy Fails | Part 110 #construction #smart

Worst Plane Landing Fails Caught on Camera

Mr.Bean Making Celebrities Cry With Laughter NONSTOP!

Episode 3/7: Places of Volour series ©️, by Marius Scheepers, Angola: Menogue, Cuito, Indungo

Fauresmith Endurance Trailer 1

50 Geography Facts You Never Knew About Portugal

