Sardis | Riaan Bergh | Briewe vir die kerk (Deel 6)

Jesus was besorg oor die oppervlakkige godsdiens in ‘n gemeente wat baie welvaart ervaar het. Deur Sardis, wil Jesus elkeen van ons bewaar van moontlik ondergang. Hy gee ook ‘n belofte vir dié wat volhou in konstante gehoorsaamheid en manmoedige geloof. Raamwerk: https://storage1.snappages.site/QFWJG...