#WeeksdaeVibes met Venita | Loufi

Hy is die baas van die GROOT plaas en het besluit om Venita se week ‘n VIBE te maak!! 🔥👏 Loufi gesels saam met Venita op #WeeksdaeVibes oor sy nuwe enkelsnit, “Huis Toe”. Hy vertel wie en waar sy “huis” is, én waarom hy sy hart oopmaak deur sy musiek vir mense wat genesing en hoop daarin vind. ♥️🎶 #gaanGROOT #nuwemusiek #jouGROOTstefm