Hersien Seisoen 2 / Episode 3. Eksodus 3.

In hierdie episode van Hersien ondersoek ons Eksodus 3 waar Moses vir die eerste keer in sy lewe in aanraking kom met die Lewende God. Ons kyk na die verskyning van die doringbos en die verborge skat wat hierdie simboliek vir ons inhou.In jou grootste wond, is jou hoogste roeping verhul.