Jesus, Godsdiens & Politiek - 'n gesprek met Carel de Beer, Lario Spence & Riku Lätti
#afrikaans #podcast #jesus #politiek 'n Interessante gesprek oor Jesus teenoor Christendom; geloof teenoor agnostiek; wêreldpolitiek, oorlog, vrede en menslikheid vir almal. 'n voorwoord: Nie almal van ons is skrifgeleerdes nie, ek is geensins een nie, maar ons almal het ons idees oor geloof en is geregtig op ons opinies. Maar juis omdat elkeen verskillend voel oor religie en politiek, word daar dus gesê dis taboe om daaroor te praat, ter wille om die vrede te bewaar. Ter selfde tyd moet ek erken die taboes is die lekkerste onderwerpe om oor te gesels, dis waarom ons die reëls oortree en dit tog wil doen. So dis presies wat ons doen, ons hou Taboeksjou waar ons die taboes bespreek. (Somtyds wonder ek of sonde nie minder populêr sou gewees het as ons dit nie sonde genoem het nie, maar helaas ek dwaal van die punt af soos ek maar doen en ek het bewyse daarvoor *) Omdat ek en my gas Carel de Beer op 'n heel natuurlike manier in 'n aanlyn debat met mekaar beland het, het ek hom na Die Wasgoedlyn se ateljee genooi om verder te kom gesels. Carel se liewe vriend Lario Spence het saamgekom en hy het soos 'n hedendaagse Jesus verseker ons waterpartytjie het ontaard in 'n wynpartytjie. Ons het gepraat oor Jesus, politiek van daai dae en politiek van vandag. Natuurlik het ons verskil van mekaar maar ons het saamgestem dat dit baie lekker is om te gesels oor die onderwerpe. Ek is bewus my persoonlike kennis van die sake is vol gate so ek nooi almal asseblief uit om ons te korrigeer waar ons foute maak: asseblief los kommentaar en korrigeer ons gerus. Ek is selfs bereid om verder te gaan: as u sterk voel dat ons alles mooi heeltemal verkeerd het, nou ek u uit om met ons in 'n Taboeksjou te kom hou dat ons storie in orde kan kry. (Terloops, in die weke wat kom gesels ons met ware skrifgeleerdes, 'n bona fide teoloog of twee, so loer asseblief in, teken in, sluit aan en dra by asseblief.) Ek weet ek beskik nie oor al die feite nie, maar ek is ewig op soek, so asseblief moenie skaam wees nie, as jy bydrae kan en wil lewer, asseblief doen dit. Ek het selfs my leke taboe opinie in boek uitgegee "Taboek", nou beskikbaar van Naledi uitgewers, of by myself as jy 'n getekende kopie wil hê kontak my [email protected] 00:00 Intro 01:10 Carel De Beer 04:30 Lario Spence 06:37 Wat glo julle? 06:56 Christen vs volgeling van Jesus 08:37 Ewige Lewe? 11:00 Agnstiek 11:36 Waar het alles vandaan gekom? 17:19 Hoekom Jesus 20:13 Josephus 30:16 Tacitus 30:35 Historiese Jesus 37:15 Evangelie is geskryf lank na Jesus gelees het 38:22 Paulus 40:52 Jesus verander 41:12 Codex Sinaiiticus 43:53 Jesus vergroot 47:06 Vermeerdering van voedsel wonderwerk 48:51 Christenskap en Dwelms 51:00 Wynbreek 52:26 Etiek van religie 53:06 Israel Palestina 57:51 Aanbidding van die Kruis 59:42 Lering van Jesus 1:00:05 Israel tree antichristies op 1:00:35 Die saak teen Palestina 1:01:37 Dis nie oorlog nie 1:02:14 Geskiedenis Palestina/Israel 1:12:21 CJ: Dis baie kompleks - daar is beide kante 1:14:41 Almal ag Israel as heilige land 1:15:28 Carel: Twee staat solution voor 1967 grense 1:16:43 Jode vs Sioniste/nazis 1:17:18 Een staat oplossing - SA as model. Versoening, Duitsland - huisjes mense, Amerika betaal vir Gaza 1:19:12 Amerika het groot skuld 1:20:25 Demokrate gaan Amerikaanse verkiezing verloor 1:21:34 Christene behoort te help 1:23:01 Onregverdig om Duitsland verantwoordelijk te hou/ Wit SA jeugd nie verantwoordelijk vir apartheid 1:23:24 Brittanje moet betaal vir Gaza: VK is verantwoordelijk vir die konflik 1:25:21 Collective guilt 1:26:22 Islam verhuis na Europa 1:27:40 Intergrasie in Duitsland - cultuur clash 1:28:35 Op die ou end, Menslikheid - benodig sekulêre regering 1:30:36 wie is ons? 1:30:58 International Law: the oppressor can’t use the army against the oppressed 1:31:55 Guilt, the next generation must fix everything 1:32:17 Wat moes gebeur het in SA 1:33:29 Swart Ekonomiese bemagtiging 1:33:48 Die wêreld kan benefit van SA se lesse 1:34:01 Israel is apartheid 1:34:43 God maak kinders dood in die naam van Israel 1:36:26 Die groot ding is Menslikheid

Ben du Toit in gesprek oor God, godsdiens en Radikaal Bevrydende Humaniteit

Bibi Slippers praat poetry op die Wasgoedlyn

Hoe kyk u na u medemens?

Pastore wat lieg | Rooies Strauss

Twak Praat 33 - Naas Botha

When Stupid Cops Mess With FBI Agent

Meditasie

AI Is Creating A Rare Opportunity For Investors. How Jim Roppel Is Playing It. | Investing With IBD

KONTRA #27 Rymanowski, Bartosiak, Bosak: Co dalej z Ukrainą?

God Says:"DON’T IGNORE THIS IMPORTANT LETTER I SENT YOU"/God Message Now/God Message

Historian Tom Holland examines claims of Islam against facts and evidence in this documentary.

Chris du Plessis (Die Radiators) (Moordballades) - grap, gesels en speel musiek op die Wasgoedlyn

Tufayl ibn Amr (ra): The Hidden Legend | The Firsts | Dr. Omar Suleiman

You Are Better Off in Johannesburg Than London.

How to Overcome Scrupulosity | Fr Chad Ripperger

Golden Retriever Meets Completely Broken Rescue for the First Time

Trevor Noah’s Theory About Obama’s Voice

50-Year-Old Carpenter's Amazing Idea Leaves Engineers Stunned! DIY Woodworking Tools

أثر افتقادك لربنا - لايف السبت - مصطفى حسني

