24 Mei 2026 | Ek sien jou | Pastoor Basil Panayi | AGS Lofoord
Ons almal wil raakgesien word… nie net raakgekyk word nie — maar werklik gesien word. Gesien in ons pyn. Gesien in ons stilte. Gesien vir wie ons regtig is. In hierdie boodskap, Ek sien jou, hoor ons ’n waarheid wat diep in die hart insny: God kyk nie verby jou nie. Hy sien jou. Hy sien die trane wat niemand anders sien nie. Die gevegte wat jy stilweg veg. Die vrae waarmee jy worstel. Ons leef in ’n wêreld waar mense maklik ons maskers sien… maar God sien die hart. Hierdie is ’n woord vir mense wat vergeet voel. Vir mense wat voel hulle staan alleen. Vir mense wat wonder of iemand regtig omgee. Want voordat jy nog geroep het… het God reeds gesien. Mag hierdie woord jou herinner dat jy nie onsigbaar is nie. Jy is geken. Jy is raakgesien. Jy is geliefd. #EkSienJou #GodSienJou #JyIsNieAlleenNie #GesienEnGeliefd #GodGeeOm #HoopEnGenesing #Lofoord #AGSLofoord #VoluitEnduit

19 Julie 2026 | ’n Pa wat ons kan vertrou | Pastoor Jason Visser | AGS Lofoord Springs

19 April 2026 | Geloof sonder balans | Pastoor Ruan Du Plessis | AGS Lofoord

🎵 1UUR AFRIKAANSE GOSPEL 🔥 God Sien Jou Hart 🔥 Lof Liedere 🎵

CHOSEN ONE!! YOUR IDENTITY REVEAL JUST SHOOK THE INTERNET... AND THEIR MINDS

Waardeer Jou Seisoene - Gert Smit

RESTORING THE ORDER 2026 - DAY-6 #dunsinoyekan #worship #intimacy

17 Mei 2026 | Oogkontak| Pastoor Niel Smit | AGS Lofoord

Onisim Botezatu - Cum să nu ne compromitem și să rămânem credincioși? | PREDICĂ 2026

✝️ Geestelike Musiek | Geloof Musiek | Afrikaanse Pinkster Koortjies & Aanbidding 🔥

The War Within | Psalm 42:11 | Bishop Jackie McCullough

12 April 2026 | Ek glo die kruis | Pastoor Niel Smit | AGS Lofoord

KSM Erediens I 19 Jul. I Eksodus I Ek leef 'n nuwe lewenslied vir U (Stephan Joubert)

Afrikaanse Gospel Liedjies ✝️ Afrikaanse Gospel Koortjies | Aanbidding & Lofprysing 🌿

RESTORING THE ORDER 2026 - DAY-1 #dunsinoyekan #worship #intimacy

Where is the Famous “Heaven Kid” 23 Years Later?

live Sel ons beantwoord jou vrae: Deel 7

Kingdom Center | Prontos Para Avançar - Pr. Daniel Cardoso

'n Hoë Vrymesselaar Vind Christus en Onthul Wat Hy Gesien Het

6EME CRIS DE MINUIT - VENDREDI 05 JUIN 2026 - EGLISE DE DIEU SANCTIFIEE HAITI

