Jong Erediens - Laat Lei - 21 Jun 2026

Wie lei jou? Of doen niemand nie? Seriously, glo jy dit? Wel Sondagaand is dit so...laat lei jou goed, daar is mense daar buite wat goed sal doen. Deur: Francois Lamprecht Baie welkom by ons Jong erediens- laat dit vir jou 'n amazing tyd in God se teenwoordigheid wees! Hy wat God is, is lief vir jou! Ons wil jou graag beter leer ken...as jy gereeld inskakel sal ons graag met jou wil kontak maak, volg gerus die skakel https://www.ngkerkpellissier.co.za/we... en een van ons sal jou kontak. Om 'n dankoffer of bydrae te maak gebruik gerus een van ons veilige aanlyn opsies by http://www.ngkerkpellissier.co.za/bydrae Jou bydrae maak dit moontlik vir ons om te bedien in God se koninkryk.