Slaag, universiteitstoelating en onderskeidings

Vroeg Dinsdagoggend het leerders by die Afrikaanse Hoër Meisieskool opgedaag om hul matriekuitslae te kry. Almal se verwagtinge was dalk nie dieselfde nie, maar almal was nuuskierig.