Boytjie | Die Wegloopkind | Johnny Davids | Janine G | Melk In Jou Tee Tyd 2024 Program 41

In liefdevolle herinnering. Jy is ons vooruit en los 'n groot leemte. Mag jou getuienis nog baie mense se lewens verander. Boytjie 'n Verhaal van mishandeling, verwerping maar ook dat alles ten goede meewerk. Ons gesels met Johnny Davids oor sy nuwe boek - #Boytjie Kry vandag nog jou boek. Vir meer inligting of om Johnny te nooi; stuur 'n e-pos aan Liezel Davids by [email protected] Dankie @DieRooideur vir Janiné G se mooi kleredrag. Aanbieder: Janiné Grobbelaar Vervaardiger: Janiné Grobbelaar Kamerawerk & Redigering: Wickes Nortje Ateljee: Patmos Ateljee, Moreleta, Pretoria Om Janiné G te nooi om by jou fees, kerk, kamp of tee's te sing of te bedien, stuur 'n e-pos na [email protected] #janineg #JohnnyDavids #melkmoments #melkinjoutee #melk #mishandeling #abuse #verwerping #boytjie #wegloopkind